Oom Johan

Created by George 3 years ago

Wat 'n tragiese verlies vir die wereld en Oom Johan se familie. As jy iemand moet klassifiseer as 'n agtermekaar persoon is dit nou Oom Johan! Maak nie saak hoe lank jy hom ken en of jy hom nou net ontmoet het nie, hy maak dadelik 'n verskil in 'n mens se lewe. Nederig, bitter wys en altyd bereid om iemand 'n kans te gun! 

Jou "legacy" sal ons altyd bybly Oom Johan!

Die Fitzroy's