Lit by Chris Basson 5th August 2021
Namens die bestuur en personeel by Hino George wil ons graag deel in die verlies van Doc in die fleur van sy lewe. Ons medelye aan sy familie en TSAM, ons sal altyd sy menswees onthou. Net tyd sal die wonde genees.
This candle went out on 6th August 2021.